LIKWIDASIE IN SUID AFRIKA
Likwidasie in Suid Afrika is een van die onderwerpe wat menige vrae ontluik in die besigheidwêreld. Wanneer besighede finansiële probleme ervaar. Likwidasie is ‘n laaste uitweg, indien ‘n maatskappy nie meer in staat is om hulle rekeninge te diens nie.

