Likwidasie in Suid Afrika
Likwidasie in Suid Afrika is een van die onderwerpe wat menige vrae ontluik in die besigheidwêreld. Die vrae diuk juis op wanneer besighede finansiële probleme ervaar. Likwidasie is ‘n laaste uitweg, indien ‘n maatskappy nie meer in staat is om hulle rekeninge te diens nie. Learn how to close an overindebted business the right way.
‘n Verduideliking van die Likwidasie proses
Die likwidasie proses is ‘n prosedure waardeur ‘n maatskappy se bates verkoop word om die skulde te betaal. Indien daar enige surplus fondse beskikbaar is na die krediteure en diens verskaffers betaal is, word die surplus verdeel tussen die aandeelhouers van die maatskappy.
Kan ‘n maatskappy Likwideer indien daar geen bates is nie?
Ongeag of daar bates is of nie, die maatskappy kan steeds gelikwideer word. Indien daar geen bates is nie, is die krediteure wat eis teen die maatskappy wat bankrot verklaar is, veantwoordelik vir die likwidateur en meester se kostes.
Moet ‘n maatskappy Insolvent wees om deur die Likwidasie Proses te gaan?
Enige maatskappy in Suid Afrika kan gelikwideer word ongeag of die maatskappy Solvent of Insolvent is. Alhoewel dit algemeen bekend is dat die oorgrote meerderheid van die maatskappye wat deur die proses gaan, se maatskappye wel bankrot is.
Publikasies en statistieke in terme van Likwidasie in Suid Afrika
Gedurende 2020 het
Maroela Media ‘n artikel gepubliseer wat statistieke in terme van Likwidasies in Suid Afrika gelys het. In die artikel word daar melding gemaak dat Likwidasies in Suid Afrika gestyg het met 10% gedurende 2020.
Ons het nog nie nuwe statistieke wat ons kon opspoor nie, maar kan met redelike sekerheid die stelling maak dat die persentasie na die pandemie aansienlik gestyg het.
Likwidasie in Suid Afrika en watse wette is hier van toepassing?
Indien daar nog personeel werksaam was by die maatskappy ten tye van die likwidasie proses sal die Arbeidswet ook in ag geneem moet word om die personeel se eise dienooreenkomstig te hanteer.
Hoe kan ek baaat vind by die Likwidasie Proses?
Alle krediteure moet hul eis indien teen die likwideerde maatskappy en alle regsaksie word gestaak. Indien 'n eis nie in gedien word teen die insolvente besigheid nie, word die skuld in totaliteit af geskryf.
Verskillende maniere om ‘n besigheid te insolvent te verklaar
Daar is verskillende maniere om ‘n besigheid te likwideer. Skakel
Cure Debt vandag om vas te stel hoe ons u kan help om van u besigheidskuld ontslag te raak.
Wat is die gevolge van Likwidasie?
Likwidasie bring ‘n samekoms van krediteure tot stand, om te verseker dat die kredieteure se eise in terme van die Insolvensie Wet betaal word in die rang orde, soos voor geskryf, deur die Insolvensie Wet en verdeel word onder die krediteure.
Die Maatskappy se werksaamhede word gestaak en die Meester van die Hooggereghof neem behoor oor die maatskappy se bates en laste.
Alle regsaksie in terme van invorderings word gestaak tot die Likwidateur aan gestel word deur die Meester van die Hooggeregshof.
Cure Debt kan u help om die regte besluit te maak – Likwidasie of nie en watse proses of te volg.
Skakel Cure Debt om u by te staan met raad en advies oor u besigheid en of dit werklik nodig is om voort te gaan met die likwidasie proses.
Ons werk daagliks in die bedryf en het tans ‘n 100% ‘Net Promotor Score’ op ons Hello Peter Blad. Hoe anders om seker te maak dat jy die regte maatskappy gebruik om jou by te staan met jou besigheids skuld dan om te kyk wat ons kliënte van ons diens dink?
Neem in ag dat die inligting bo slegs as riglyn gebruik word. Skakel ons gerus vir 'n gratis konsultasie hierin. CureDebt is 'n NCR ge-akkrediteurde skuld verligtings maatskappy.
Vir meer inligting skakel gerus Cure Debt vir spesialis dienste in die bedryf.