SEKWESTRASIE / INSOLVENSIE / BANKROT
Die Insolvensie Wet van Suid Afrika beskryf verskillende vorme van Sekwestrasie / Insolvensie / bankrotskap. Die groot vraag is natuurlik wat is die betekenis van elke een van die woorde of benamings en hoe kan u daarby baat vind.

