nav logo
CURE DEBT
Blog

SKULD OPLOSSINGS IN SUID AFRIKA 

about banner
TT_main | 29 April 2022 

Skuld Oplossings in Suid Afrika 

Wat is beskikbaar vir Suid Afrikaners wat nie meer hulle skuld diens nie.

INLEIDING:
Ons as Suid Afrikaners is sterk mense maar daar is sekere goed wat ons soms kan onder kry en een van daardie dinge is SKULD. Die artikel vandag gaan ons so bietjie kyk na die verskillende vorme van skuld oplossings in Suid Afrika vir individue en privaat persone.

Hoe lyk die ekonomiese toestand van SA tans?
Wanneer daar na die media gekyk word kan mens duidelik sien dat die situasie nie gou gaan verander nie.  Maroela Media het 29 Januarie 2024 in 'n artikel bevestig dat rente koerse nie gou gaan verander nie.  Dus plaas dit Suid Afrikaners onder geweldige finansiële druk.  Huis eienaars en besigheids eienaars se finansiële druk raak daagliks al meer en ongeag wat ons doen, dit gaan nie gou beter raak nie.  Die enigste genade is om van ons skuld ontslae te raak.  

Watse verskillende oplossings is beskikbaar vir mense wat finansieël net nie meer kan by hou nie?
Skuld oplossings in Suid Afrika sluit in:

1. Skuld mediasie
2. Skuld berading (Debt Review)
3. Sekwestrasie (ook bekend as bankrotskap / insolvensie)

Lenings - Skuld Oplossing in Suid Afrika?  JA / NEE 
NEE - NEE - NEE.  U sal merk dat lenings nie gelys is as ‘n skuld remedie nie. Indien u baie vinnig in die warm water wil land, betaal skuld met skuld. Dit is nooit ‘n slim plan nie.  NEE, die oomblik wanneer jy skuld met skuld begin betaal land jy net nog verder in die moeilikheid.  jy begin effektiewelik met 'n nuwe betalings termyn oor 'n nuwe tydperk, nuwe rentes ens.  Dus is 'n lening nie 'n skuld oplossing in Suid Afrika.  

Hoe kan die verskillende skuld oplossings my help om skuldvry te wees in 2024?

SKULD MEDIASIE IS:
‘n Proses waar net een of twee van jou krediteure agterstallig geraak het en dit beter is om net met die krediteure ‘n bekostigbare betalings plan te beding sonder om onder skuld berading (debt counselling) te gaan.

SKULD BERADING IS:
Die proses word algemeen gebruik wanneer ‘n huishouding finansiële druk ervaar en nie langer hulle krediteure kan diens soos voorheen nie. Skuld berading sluit in alle rekeninge, selfoon kontrakte, ens. Die proses sluit in onderhandeling met al jou krediteure om laer meer bekostigbare betalings plan te maak. Die bedrag wat beding word is een premie wat al jou skulde betaal. Daar word maandeliks aan ;n betalings distribusie maatskappy die bedrag betaal wat dan op hulle beurt die diensverskaffers en krediteure betaal.

SEKWESTRASIE IS:
‘n Hooggeregshof aansoek wat elke individu wat finansieël nie meer daar toe in staat is om sy skulde te betaal nie, by staan deur die skulde af gekryf te kry, by wyse van ‘n insolvensie aansoek.

Hoe kan individue baat vind by die Skuld oplossings in Suid Afrika?
Die mees belangrikste om te onthou is dat daar altyd ‘n manier is om van jou skuld ontslae te raak. Jy moet net weet wie om te skakel.

Afhangende van die individu/e se persoonlike finansiële situasie is daar ‘n skuld verligting remedie beskikbaar vir jou. MAAR dit is van uiterste belang dat jy uitkom by ‘n maatskappy wat nie net spesialiseer in skuld berading nie maar ook sekwestrasie en skuld mediasie. Daar gaan jy die beste advies kry oor skuld oplossings in Suid Afrika.

HOEKOM CURE DEBT?
1.  Alle oplossings onder een dak...
Cure Debt is die enigste maatskappy in Suid Afrika wat al die verskillende skuld oplossings wat die Suid Afrikaanse wet toelaat onder een dak het. Dus kan ons vir u adviseer en help om die regte proses te kies.

2.  NCR ge-akrediteer
Cure Debt is geregistreer by die NCR as ‘n geakrediteerde diens verskaffer wat spesialiseer in Skuld oplossings in Suid Afrika.

3.  5/5 Sterre vir dienslewering en proffesionele diens op Hello Peter
Cure Debt is die beste in die industrie met ‘n 5/5 sterre vir dienslewering op Hello Peter, ‘n nasionale verwysings platvorm wat mense help om te skryf oor wat hulle van besighede se diens dink. Lees gerus wat ons kliënte van ons dien sê.

4.  Wees ‘n individu met unieke behoeftes nie net ‘n nommer nie...
By Cure Debt gaan u nie net ‘n nommer wees nie, maar ‘n persoon met ‘n naam en ‘n van en elke kliënt, ongeag of u ‘n groot of ‘n klein kliënt is, kry dieselfde briljante diens. Cure Debt is diens geörienteerd en fokus op dienslewering en verseker op so wyse dat ongeag watse proses u op besluit, u soos ons enigste kliënt voel.

Finding a Debt Relief Specialist: PLEASE HELP!
Need help finding a Debt Relief Specialist to assist with the best solution for your specific financial situation?
Call Cure Debt and talk to one of our Debt Relief Specialists, Find the Debt Relief you need from the best debt relief specialists in South Africa.

We can help you!  BECOME DEBT-FREE TODAY!

WHERE DO I FIND A DEBT RELIEF SPECIALIST?
Cure Debt: Your Debt Specialist Don’t wait until it’s too late; CALL NOW!

WHY SHOULD YOU TRUST CURE DEBT WITH YOUR FINANCIAL DIFFICULTIES?
We care about you and how this process will affect you.  We know and understand that if you decide not to continue with the process, we will lose money. But it is not about the money; it is about helping people get out of financial distress.  To help you START LIVING AGAIN.   

What does Cure Debt offer?
We worked with several professionals, specialising in their different fields, to serve our clients.  With a combined experience of more than 120 years.  We can proudly state that 'We are the best in the business of helping people and businesses BECOME DEBT FREE

We have an array of services we offer, and we SPECIALISE IN FINANCIAL DIFFICULTIES AND REHABILITATION.

OUR SERVICES INCLUDE:

Debt Review | Debt Counselling | Debt Mediation & Restructuring | Cancellation of the Debt Review | Sequestration | Rehabilitation | Liquidation | Credit Clearance of Credit Score | Business Rescue, etc.

                                                                              BECOME DEBT FREE TODAY...

Contact Cure Debt today to assist you with all your Financial Difficulties and Start Living Again.

Disclaimer: This article is for informational purposes only and does not constitute legal advice. Call on Cure Debt rather than relying on the information herein to make any decisions. The information is relevant to the date of publication.
Privacy Policy
Panel of qualified Debt Counsellors registered with the NCR (National Credit Regulator)

Copyright © 2022, Cure Debt, All Rights Reserved, Designed by ArcSolve