nav logo
CURE DEBT
Blog

SEKWESTRASIE PROSES | LEARN | HOW TO GET DEBT WRITTEN OFF?

about banner

DIE SEKWESTRASIE PROSES:  

Hoe moet ek te werk gaan om van oorweldigende skuld ontslae te raak deur die sekwestrasie proses of insolvensie aansoek?

In die artikel gaan ons poog om die sekwestrasie proses vir Jan alleman te verduidelik op ‘n praktiese en logiese wyse sonder om enige groot regstegniese taal te gebruik.

Die toepassing van die Insolvensie wet in terme van die sekwestrasie proses is kompleks. Dus is dit van kardinale belang dat u die proses verstaan voor u ‘n besluit maak om die proses te volg of nie.

Wat is sekwestrasie en wat behels die proses?

In gewone Afrikaans kan die sekwestrasie proses soos volg beskryf word:

1.
Die sekwestrasie proses ‘n Hooggereghof aansoek.
2.
Omdat die sekwestrasie proses ‘n Hooggeregshof aansoek is, is daar prokureurs en advodate betrokke by die aansoek.
3.
Indien die aansoek goed gekeur word, word die oorgrote meerderheid van die skuld af gekryf.
4.
Volgende word daar ‘n kurator / trustee aan gestel deur die Meester van die Hooggeregshof.
5.
Sodra die kurator aan gestel is op die insolvente boedel, sal die krediteure die kans gegun word om hulle eise teen die insolvente boedel te bewys.
6.
Die insolvente het nie nodig om hulle losbates te verloor nie, en kan dit terug koop uit die insolvente boedel, sonder dat dit enigsins verwyder word van hulle perseel af.
7.
Alhoewel die kurators oor die algemeen die terugkoop van die los bates verwelkom, bly dit egter steeds hulle besluit of hulle die terugkoop aanbod wil aanvaar of nie.

Losbate Sekwestrasie Proses:
‘n Losbate Sekwestrasie aansoek, is ‘n proses waar n’ waardasie van die losbates (meubels, karre, karavane, sleepwaens, ens.) deel vorm van die insolvensie aansoek in die hof. Die losbates word dan gebruik om aan die hof te bewys dat indien die bates verkoop word, daar voldoende fondse sal wees om die koste van die aansoek, sowel as die voordeel vir die krediteure kan delg.

Wat is die sogenaamde voordeel vir die krediteure in die sekwestrasie proses?
Die voordeel vir die krediteure is die bedrag wat nodig is om die skulde te delg, in terme van die voorwaardes en bepalings van die insolvensie wet. Nou gaan u sekerlik vir my sê maar daar is geen manier in die wêreld dat my paar stukkies meubels genoeg is om die skuld te delg nie, indien dit was het jy dit verseker al verkoop om te vermy om deur die sekwestrasie proses te gaan.

Hoe word die waardes van die losbates bepaal?
Die geforeseerde waarde van die meubels word deur ‘n geswore waardeerder bepaal en vorm deel van die hof aansoek. Op grond van die waardasie verslag word daar bereken of u losbates voldoende is of nie om voort te gaan met ‘n losbate aansoek.

Die voordeel vir die krediteure in ‘n sekwestrasie aansoek is: 
Enige iets van 10 – 25c in die rand, in terme van die totale skuld. Dus word daar tot soveel soos 90% van die skuld af geksryf en die verskil plus di ekurator en meester kostes word dan af betaal maandeliks, rentevry of die losbates word verkoop om die bedrag te vorder.

Wat gebeur as jy geen losbates het nie? Kan jy nog aansoek doen om sekwestrasie?
Verseker, indien jy geen bates het nie, dan kan jy die kontant sekwestrasie proses volg. Ongelukkig kan die gelde nie af betaal word met ‘n kontant sekwestrasie nie. Omdat daar geen bates is nie, is die kontant die bate. Dus word die bedrag bereken wat nodig sal wees om die 10 – 25% van die totale skuld, plus die kurator en meester se kostes sal delg, vooraf bereken en die gelde moet in die prokureur se trust rekening in betaal word. Dan sal die prokureur ‘n praktyks waarborg uitreik wat dan bewys is dat die gelde in sy trust rekening in betaal is.

Wat is ‘n praktyks waarborg?
‘n Praktyks waarborg is soos ‘n bank gewaarborgde tjek. Die praktyks waarborg is ‘n waarborg van die prokureur in sy persoonlike kapasiteit en in sy praktyk se kapasiteit uit gereik word wat bevestig dat die som geld in die trust rekening in betaal is.

Gedwonge sekwestrasie proses:
‘n Gedwonge sekwestrasie aansoek is ‘n aansoek waar ‘n krediteur, vriend of familielid ‘n aansoek om sekwestrasie bring. Die aansoek is gegrond in die feit dat u ‘n daad van insolvensie gepleeg het.

Wat is ‘n daad van insolvensie?
‘n Daad van insolvensie is iets soos om op ‘n epos vir die krediteur in kennis te stel dat u nie die fondse het om betaling na te kom, in terme van die ooreengekome bedrag nie. Of ‘n advertensie om kennis aan die krediteure te gee van ‘n vrywillige sekwestrasie, en dan nie voort te gaan met dit. Daar is nog verskeie ander manière om ook ‘n daad van insolvensie te pleeg.

Die groot vraag is natuurlik, indien u na die verskillende opsies kyk, hoe moet u weet wat die beter opsie gaan wees vir u en u persoonlike situasie?
Daar is verskeie faktore om in berekening te bring wanneer so ‘n besluit oorweeg word. Ons advies is dat u met ‘n opgeleide bekwame skuld verligtings konsultant praat wat u sal kan bystaan met raad, advies en alternatiewe

CureDebt, a debt relief expert, offers a comprehensive range of debt relief solutions under one roof. This is advantageous for you. Our esteemed debt solutions consultants will provide you with expert advice regarding your financial situation, and the evaluation and consultation are free. 

This could help you reach an informed decision regarding your current financial situation. Your inquiry will not result in any punishment or listing at the credit bureaus, making it a secure process to identify the most appropriate debt relief solutions for your particular financial circumstance. 

It's worth mentioning that the criteria for applying for voluntary sequestration vary, based on the circumstances in question. It's beneficial to speak with an NCR-accredited debt solutions expert before proceeding with sequestration. 

Our Debt Solution Experts will assess your specific circumstances and provide advice on whether sequestration is the best debt solution for you.  At Cure Debt, all assessments are FREE.

In this article, we commit to providing you with a basic understanding of the meaning of voluntary insolvency and its effect on your financial well-being. 

However, it is always better to contact one of our bankruptcy experts to assist you with a free assessment and consultation to ensure you understand the implications of such an application, including all its advantages and disadvantages.

It is important to remember that the voluntary sequestration process is a complex legal process, and if not dealt with in a professional and correct manner, it can be a very stressful and frustrating process. Therefore, we recommend consulting with a qualified NCR-accredited debt solution expert before proceeding with any debt solution.

CUREDEBT IS AN NCR-REGISTERED DEBT RELIEF SOLUTIONS EXPERT SERVICE PROVIDER.
Steer clear of those that aren't authorised NCR-registered debt relief solutions service providers. It really is that simple. 

Important to remember:
The National Credit Regulator (NCR) monitors debt relief solution practitioners.  Therefore, any practitioner specialising in debt relief solutions must be NCR-registered.

Why cure debt?
Cure Debt is the ultimate debt relief solution to your unique debt problem.  With a proven track record, we are proud to say that we can help you become debt-free.

Finding a Debt Relief Specialist: PLEASE HELP!
Need help finding a debt relief specialist to assist with the best solution for your specific financial situation?
Call Cure Debt and talk to one of our Debt Relief Specialists, Find the Debt Relief you need from the best debt relief specialists in South Africa.

We can help you!  BECOME DEBT-FREE TODAY!


What does Cure Debt offer?
We work with several professionals, specialising in their different fields, to serve our clients. With a combined experience of more than a century, we can proudly state that:  'We are the best in the business of helping people and businesses become debt-free.  Become debt-free Today!


OUR SERVICES INCLUDE:
Debt Review | Debt Counselling | Debt Mediation & Restructuring | Cancellation of the Debt Review | Sequestration | Rehabilitation | Liquidation | Credit Clearance of Credit Score | Business Rescue

                                                                              BECOME DEBT-FREE TODAY...
Contact Cure Debt today to assist you with all your financial difficulties and start living again.

Disclaimer: This article is for information purposes only and does not constitute legal advice. Call on CureDebt rather than relying on the information herein to make any decisions. The information is relevant to the date of publication.
Privacy Policy
Panel of qualified Debt Counsellors registered with the NCR (National Credit Regulator)

Copyright © 2022, Cure Debt, All Rights Reserved, Designed by ArcSolve