nav logo
CURE DEBT
Blog

SEKWESTRASIE / INSOLVENSIE / BANKROT

about banner
TT_main | 29 April 2022 

SEKWESTRASIE / INSOLVENSIE / BANKROT - WAT BETEKEN DIT EN HOE KAN U BY DIE PROSES BAAT VIND INDIEN U FINANSIëLE PROBLEME ERVAAR?

Die Insolvensie Wet van Suid Afrika beskryf verskillende vorme van Sekwestrasie, Insolvensie, bankrotskap. Maar wat is die betekenis van elke een van die benamings en hoe kan u daarby baat vind.

Die betekenis van Sekwestrasie - Insolvensie - Bankrotskap?
Elke een van die benamings het dieselfde betekenis. Regstegnies is die korrekte afrikaanse benaming Insolvensie of Sekwestrasie.  Jan Alleman ken dit egter beter as Bankrotskap.

Wat behels die proses?
In kort, Sekwestrasie is ‘n Hooggeregs Hof aansoek.  Die aansoeker of applikant moet die hof oortuig dat dit in die beste balang van die krediteure sal wees indien die aansoek suksesvol is.  'n Krediteur of die persoon wat insolvent is kan kan die hof nader met so aansoek. 

Is dit nodig om ‘n Prokureur te hê om die aansoek te bring?
Dit is altyd beter om 'n Insolvensie Spesialis te kry wat weet en verstaan hoe so aansoek moet lyk.  Die howe het 'n baie spesifieke kriteria en proses wat gevolg moet word, soos voor geskryf in die insolvensie wet.  Indien daar nie aan die vereistes voldoen word nie sal die aansoek af gekeur word. 

Hoekom kan ek nie self die hof nader nie?  Ek kan nie 'n professionele persoon bekostig nie.
Elke persoon het die reg om homself te verteenwoordig in enige hof geding.  Ongelukkig is dit waar dat die insolvensie wet 'n stel reëls en regulasie neer gelê het wat gevolg moet word met die aansoek.  

Die proses moet gevolg word en die dokumentasie moet reg op gestel wees, om die sukses van die aansoek te verseker.  

Indien daar nie aan die vereistes soos voor geskryf in die Insolvensie Wet, voldoen is nie, sal die aansoek nie suksesvol wees nie.

Dus hang die sukses van die aansoek hoofsaaklik af van die manier wat die dokumentasie op gestel word. En of daar voldoen word aan die vereistes van die Insolvensie Wet. 

Koste van sekwestrasie, insolvensie, bankrotskap?
Cure Debt doen ‘n gratis evaluasie en konsultasie om vas te stel of u kwalifiseer vir die proses. Indien u besluit om voort te gaan, help ons u deur die proses. 

Ons sal u bystaan deur die hele proses en verseker dat te alle tye sal wat gaande is. Voltooi CureDebt se standaard Evaluasie vorm so volledig as moontlik om ons in staat te stel om u van die beste advies te voorsien.

'n Basiese oorsig oor sekwestrasie, insolvensie, bankrot
Neem kennis dat die artikel 'n baie basiese oorsig oor die proses is en dat elke aansoek verskil na aanleiding van die finansiële omstandighede van die individu(e).  

Ons aanbeveling is:  Nader Cure Debt om u by te staan met ‘n gratis evaluasie en konsultasie in die verband.

Vir meer inligting skakel gerus Cure Debt vir spesialis dienste in die bedryf.  
Cure Debt werk regoor Suid Afrika en ons kan u help om in 'n japtrap skuldvry te wees en weer te kan leef en nie meer net oorleef nie. 

  ONS KAN U HELP OM SKULDVRY TE WEES VANDAG NOG.  SKAKEL NOU!

Hoekom kan u Cure Debt vertrou met u finansiële situasie?
Cure Debt is 'n NCR geregistreerde skuld verligting spesialis.  Ons het hande gevat met professionele diensverskaffers in hulle onderskeie velde om te verseker dat ons kliënte die beste diens teen bekostigbare pryse bekom.    

Wat sê vorige kliënte van ons diens?
Moenie ons woord neem daarvoor nie.  Lees gerus wat ons kliënte van ons sê.

Skuld Berading| Skuld Mediasie | Kanselasie van Skuld Berading | Sekwestrasie | Rehabilitasie | Likwidasie | Krediet Verslag / Rekord herstel | Besigheids redding ens.   

WEES SKULDVRY VANDAG NOG!
Kontak  Cure Debt vandag en laat ons u bystaan met u finansiële rehabilitasie proses.  
Moenie net oorleef nie.  Begin weer leef...

Disclaimer:   This article is for information purposes only and does not constitute legal advice. Call on Cure Debt rather than relying on the information herein to make any decisions. The information is relevant to the date of publishing.
Privacy Policy
Panel of qualified Debt Counsellors registered with the NCR (National Credit Regulator)

Copyright © 2022, Cure Debt, All Rights Reserved, Designed by ArcSolve